[ Pinkster: Geesgesprekke ]
.
DEEL 3 | Waar beweeg die Gees? – Pieter Roeloffse

Saam met André het ons ontdek dat die Gees op verskeie maniere ontvang is, ’n genade-geskenk.

Soms is ons onbewus van die Asem, Wind en Gees – daarom bid ons, om ons in voeling te bring met die beweging van die Gees. Wanneer Paulus sê bid gedurig, sonder ophou…is dit om ons te help om die Geesbeweging oral rondom ons en in ons te herken.

Ontdek vandag saam met Pieter wáár die Gees beweeg.

.

.As jy die eerste twee Pinkstergesprekke gemis het, kan jy hier inhaal:
Pinkster 2021 | Deel 1

Pinkster 2021 | Deel 2

.