Goeie Vrydag saam met Stellenbosch Gemeente 

Ons hoor met Goeie Vrydag dat God die landskap van ons lyding betree en wanneer ons opgewonde omdraai sien ons die God van wonde.
.
Op die landskap van lyding ontdek ons “Only the suffering God can help.” Dietrich Bonhoeffer
.
“The other gods were strong; but Thou wast weak;
They rode, but Thou didst stumble to a throne;
But to our wounds only God’s wounds can speak,
And not a god has wounds, but Thou alone.”
– Edward Shillito

Kyk Goeie Vrydag se diens hier:

 

Sondag se diens hier: