.

Goeie Vrydag – 10:00 – André Serfontein

Hierdie dag is ‘n onthou-dag. Ons neem dit wat op Goeie Vrydag gebeur het weer in ons gedagtes. Maar dis belangrik om te weet watter soort onthou Jesus hier van praat.

Dis nie die tipe onthou om maar net herinner te word daaraan dat iets gebeur het nie. Ook nie die tipe nostagliese onthou wat net emosies by ons wakker maak nie.

.Hierdie is ‘n baie spesifieke onthou wat Jesus in gedagte het. Die woordjie wat hier gebruik word in Grieks is Anamnesis jy sal hoor dat die woordjie amnesia daarin wegkruip.

Anamnesis– A recalling or representing before God. And event to the past so that it becomes here and nowoperative by its effects.

 

 

Sondag – 10:00 – André Serfontein

.

Verskeie plekke waar jy kan inskakel of weer kyk, soms werk een vir jou beter as die ander, volg een van hierdie skakels. 

  1. https://stellenboschgemeente.online.church – interaktiewe diens van 10:00 – 11:00
  2. YouTube // StellenboschGemeente – hierdie diens sal van 10:00 af beskikbaar wees en word deel van ons preekbiblioteek sodat jy enige tyd daarna kan kyk.

.

Navrea: 082 411 7518 of info@sg.org.za