“Your weakness is fertile ground for a forgiving God to make something new and to make something beautiful, so don’t ever think that all you have to offer are your gifts.”
– Nadia Bolz-Weber
Fisiese dienste hierdie naweek:
- Goeie Vrydag se diens is op YouTube beskikbaar – volg die skakel
- Sondag – 10:00
Kyk hier saam of luister na die klankbaan. Jy kan die klankbaan ook aflaai.