Nadat ons kon terugkyk op ‘n jaar wat verby is wil ons ons uitstrek na wat voor ons lê, ‘n nuwe jaar met nuwe kanse. ‘n Nuwe begin, nuwe voornemens, nuwe ideale. Ek kon leer uit die vorige jaar en daag op met nuwe hoop. Ons wil soos Moses sê: Here ons wil nie van hierdie plek verder gaan as U nie saam met ons gaan nie. So wil ons ‘n oomblik stilstaan om onsself weer te belyn met dit waarmee God besig is. – Deon Botha

Hierdie kort opname nooi jou tot ’n refleksie op 2026, luister hier:

Play

en/of lees hier:

Nuwe Jaar refleksie