LAMENT – WEEK 6 |
Verlede week het ons ‘n paar moeilike vrae gevra. Hierdie week neem ons ‘n oomblik om erkenning te gee dat God ons hoor wanneer ons kla.
Kyk saam // Kliek op hierdie skakel of op die foto Die vorige weke gemis? Kliek op die week wat jy misgeloop het: Stephan neem jou vir die 7 weke van Lydenstyd op reis met lament (klaagliedere) as kunsvorm, ‘n reis wat jou uiteindelik sal inspireer om ‘n eie lament psalm te skryf. Vrae of terugvoer – stephan@sg.org.za |