Sondag, 27 Augustus, net na die oggenddiens is daar ‘n geleentheid om meer uit te vind van die gemeente, die personeel te ontmoet en iets van ons storie te hoor. Dis ook ‘n lekker ruimte om ander gemeentelede te ontmoet en iets van jou eie storie te deel. Kids welkom.
Ons gesels ook oor lidmaatskap, hoe jy deel word van die SG familie!
RSVP asseblief na Marissa – info@sg.org.za