Die tieners gaan die laaste naweek van Mei kamp 🏕️ op Wortelgat (naby Stanford).
Vir wie? Graad 7 – 12 welkom!
30 Mei tot 1 Junie 2025
Wortelgat | Stanford
R1000 per kind
Etes, verblyf & vervoer ingesluit
Kontak Deon by 083 9595 880 of deon@sg.org.za
