🚴♂️ 4 MEI nooi ons die kids om met hul fietse kerk toe te kom.
- Maak jou fiets op🚣🚀 en
- trek volgens ’n tema aan 🎅🤡 – beste fiets & outfit wen ‘n prys!!🎈
- Ons ry ‘n veilige roete en stop dalk vir ‘n roomys op die pad. Ek gaan ‘n paar ouers nodig hê om saam te ry. 👮♂️😁
Kontak Deon: deon@sg.org.za of 083 959 5880

