Ons sien uit na ’n jaar van saamstap, waar ons hopelik saam verwonderd raak oor die ongelooflike natuurskoon van die Boland, en die geskenk van stap en community. Onthou ons het met elke stap ‘n roete vir verskillende fiksheidsgroepe, selfs al is jy glad nie fiks nie!
[ Word deel van hierdie lekker groep se Whatsappgroep en bly op hoogte ]
Saterdag, 20 Junie – Mont Rochelle
Soos altyd is daar drie fiksheidsgroepe:
🏔️ Lekkerstap kort roete – 7km (400m klim, nie te steil), 2A gradering
🏔️ Medium roete – 14km (1000m klim, soliede dag daar buite), 3A gradering
🏔️ Heelwatfiks roete – 23km (1500m klim, uitdagende dag daar buite op ‘n drafstap), 4B gradering
_____________________________________________________________________________________________
⛰️ Die jaar se stapprogram
- 20 Junie – Mont Rochelle (dalk is daar al sneeu!)
- 25 Julie – Jonkershoek – Sosyskloof
- 29 Augustus – Banhoek
- 17 Oktober – Helderberg
- 18-20 September – Camino 2: Montagu
- 7 November – Grabouw / Sboschberg / Saaltjie Oorslaap

