Ons wil jou vandag ’n geleentheid gee om op ’n kreatiewe wyse jou insette te gee oor die bedieninge binne SG deur (soveel keer as wat jy ’n behoefte het) een of meer van die volgende sinne te voltooi:
- Ek het waardering vir….
- Ek sou graag wou sien dat…
- Ek wil aanbied om…
Ons verbintenis is om al hierdie insette te verwerk tydens ons strategiese onderskeiding wat eersdaags plaasvind. Mag ons saam ’n tree nader gee aan God se bedoeling vir ons gemeente.
Ons sien uit na jou bydrae: Neem aanlyn deel.
Kyk hier saam:

