Dieselfde hoop wat in Dawid en Jesus se harte geleef het, leef in ons. Hulle het beide vir ons gewys hoe hierdie hoop in aksie lyk. Hoe kan dit vir my en jou lyk? – Deon

 

Luister hier saam na die voorafopgeneemde klankopname van die boodskap:

Play

 

Wees hier deel van vanoggend se erediens: