“Ons verlang meeste vir die tyd vir vrede vir onsself, en ons doen alles in ons vermoe om dit te soek. Maar as die ander — wieookal die ander is – hulle heelheid en shalom ervaar, het dit ook ‘n effek op jou heelheid en rustigheid.”
– Pieter Roeloffse

 

Luister hier saam na die voorafopgeneemde klankopname van die boodskap:

Play

 

Wees hier deel van vanoggend se erediens: