Ons begin vandag met ‘n reeks wat gaan fokus op hoe ons elke dag die koninkryk van God kan reflekteer. Ons hou daarom God se Woord ook as spieël op om te sien waar en wanneer ons nie so lyk nie – want net soos Jona moet ons ook daagliks in onsself sterf om ‘n beter refleksie te wees van ‘soos in die hemel’.
– Deon
Luister hier saam na die voorafopgeneemde klankopname van die boodskap:
Podcast: Download (27.8MB)
Wees hier deel van vanoggend se erediens:


