…deur mekaar met volkome nederigheid en saggeaardheid, en met geduld in liefde te verdra, en julle daarop toe te lê om die eenheid wat die Gees bewerk, te bewaar deur die band van vrede. (Efesiërs 4:2-3 ) Wat as die grootste waarde in ‘n hiper-kunsmatige wêreld dalk juis ons omhelsing van menslikheid sou wees?
– Pieter Roeloffse

Luister hier saam na die voorafopgeneemde klankopname van die boodskap:

Play

 

Wees hier deel van vanoggend se erediens: