Vergeet van “Hulle weet nie wat ons weet nie” en ontdek weer “Ons weet nie wat ons nie weet nie…” — behalwe as God iemand stuur om dit vir my te kom wys en ek leerbaar genoeg is om die misterie van Christus te ontdek. – Pieter Roeloffse
Luister hier saam na die voorafopgeneemde klankopname van die boodskap:
Podcast: Download (49.7MB)
Wees hier deel van vanoggend se erediens:


