‘n Inleidende werkswinkel vir aspirant liedjieskrywers! Jy hoef nie ervaring te hê nie, en ook nie ’n musiekinstrument te speel nie. Heléne en Stephan deel hulle liedjie-skryf talente met ons en fokus spesifiek op die skryf van Worship-liedere.

Die werkswinkel strek oor twee Sondae:

  • Sondag, 27 Julie, en die Sondag daarna, 3 Augustus, tussen 12:00 en 13:30
  • Koste is R150 per persoon en sluit ‘n ligte middagete in.
  • RSVP is belangrik – na Stephan of Marissa
  • Of skakel 082 411 7518

Die werkswinkel is ‘n geleentheid vir enige iemand wat baat daarby kan vind,