Stellenbosch pelgrimsreis: met my oë op die verlede, stap ek die toekoms binne.

Kom stap saam met ons op die spore van ou historiese plekke in Stellenbosch midde-dorp en ontdek hoe ons verlede ons nooi en uitdaag om regtig tuis te kom.

Saterdag, 21 Maart
08:00 – 12:00 by Anty Sophie’s, Ou Landbousaal, Die Laan
Totale afstand: Minder as 5km

[ Volg die skakel om deel te word van hierdie geleentheid ]

Foundations Walk Booklet (1)