Wanneer Eugene Peterson sê “Resurrection is not exclusively what happens after we die—it begins now. Resurrection is about God’s new life in the midst of our everyday deaths.” en Paulus in 2 Kor 5 sê “Iemand wat aan Christus behoort, is ‘n nuwe mens. Die oue is verby, die nuwe het gekom. Dit alles is die werk van God.” Hoekom voel dit nie altyd vir ons asof enige iets in of rondom ons verander nie. Dalk kan ons so op moedersdag by ma’s leer hoe leef ons hierdie intussen-lewe.
Luister hier saam na die voorafopgeneemde klankopname van die boodskap:
Podcast: Download (66.3MB)
Wees hier deel van vanoggend se erediens:


