Wil jy deel word van die Stapgroep se avonture?

‘n Groep wat lief is vir die natuur en avonture stap een ker per kwartaal saam in die berge van die Boland en Wes-Kaap. Die groep organiseer telkens ’n roete waar mense met verskillende vlakke van fiksheid – van nie-atleties tot heelwat-fiks – kan deelneem.

Elke staggeleentheid bied drie roete-opsies:

  1. Die lekkerstap-korter-roete
  2. Medium roete
  3. Lang roete vir die heelwatfikses (dikwels op ‘n drafstap)

[ Word deel van die WhatsAppgroep en bly op hoogte ]

 

Die jaar se program: 

SG-STAPGROEP 2025 ⛰️ || Datums en venues

Laaste stap van die jaar…

15 November:
Stellenboschberg oorslaap