“God se koninkryk is soos suurdeeg…hierdie middel wat meel aktiveer om brood te kan word. God se droom is soos suurdeeg, hierdie proses waardeur iets nuuts gebore word. God se bedoeling is soos suurdeeg…hierdie lewegewende agent wat oorvloed van lewe bring.
Dis hoe God se koninkryk is. Hoe het jy gedink is dit?” – André
— —
Oggenddiens & Kinderkerk om 10:00 by Laerskool Stellenbosch
Inspirare vir die derde kwartaal:
.
.
.
Kyk hier saam, luister na die potgooi op die webblad, Spotify of Apple Music. Jy kan ook deel wees van die werklike diens om 10:00 deur die livestream skakel te volg wat ons later op die WhatsApp-groep deel.
[ Word deel van die WhatsApp-groep ]Navrae: info@sg.org.za

