Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 14/05/2021

Scroll to top

Top

Ouerskap

Oor Geloofsvorming in gesinne

06/05/2021 |

Wie besluit nou eintlik hoe ‘n mens kinders moet grootmaak en wat die regte manier is om ‘n ouer te wees? Ek onthou hoe ek en Pierre as jong ouers gewonder het of ons goeie ouers is en of ons … Lees Meer

Kids & Covid | Hoe praat jy oor emosies?

19/11/2020 |

deur Monique Barnes

 

Die jaar het ons geleer dat daar op enige stadium onverwagte gebeurtenisse kan plaasvind in ons lewe. Jou kind gaan soms deur moeilike tye gaan, dit is onvermydelik. Dit is daarom belangrik om te weet hoe … Lees Meer

Spore 2019 | ‘n Werkswinkel oor ouerskap

11/04/2019 |

Inleiding

Die woord ‘ouerskap’ is ’n woord met groot gewig.

Dit dra groot gewig omdat die spore daarvan oor en deur elke lewe en elke storie loop. Soms is hierdie spore ’n baken, ’n kompas, ’n tuiste gevul met die … Lees Meer

Preek | Sondag 23 September 2018

01/10/2018 |

Liefde en Ouerskap | Deon Botha

 

Hierdie preek is ongelukkig net op Livestream beskikbaar. Volg die skakel hieronder. 

Spring in die stroom! Livestream die preke

Kyk ook op Livestream na die volle preek (musiek ook), preke word elke week … Lees Meer

Preek | Sondag, 1 Oktober 2017

04/10/2017 |

Belig…Verhoudings | Dewaldt de Kock

 

Lees Meer

50 Questions To Ask Your Kids Instead Of Asking “How Was Your Day”

07/06/2017 |

by Leslie Means

 

Now that we have a new baby in our home, time with my oldest girls (ages 8 and 6) is even more difficult to find. Between constant nursing sessions and shuffling kids to and from activities, … Lees Meer

Preek | Sondag, 28 Mei

31/05/2017 |

Heel Gebroke…Gewoon | Dewaldt de Kock

 

Lees Meer

Spore 2017 | Deel 2

12/02/2017 |

Spore 2016 | Sessie 2 – Deon Botha

 

Ons is deur die eerste 3 observasies en volg die lyn nou verder. Hoop die vrae help julle om iets te ontdek van die manier hoe julle ouerskap toepas en nooi … Lees Meer

Spore 2017 | Deel 3

01/02/2017 |
  1. Don’t be a door#2 parent. ‘Whatever you do don’t go behind that door!’

– Wat is die goed wat jy die graagste van jou kind wil weghou?

– Watter temas of dinge het jy dalk in die … Lees Meer

Want your kids to tell you about their day? Instead of asking questions, try this.

03/11/2016 |

by Sara Ackerman

 

The recently begun school year brought with it the smell of fresh pencil shavings, the squeak of shoes on newly waxed linoleum and a new round of stonewalling to the question, “What did you do at school … Lees Meer