Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 14/05/2021

Scroll to top

Top

Grendeltyd Preke

Preek Sondag, 30 Augustus | Pieter Roeloffse

30/08/2020 |

Om hoop te ontdek – Pieter Roeloffse . “Wanneer ons op reis gaan met hoop, loop ons altyd die gevaar van verdwaal, en soos meeste verdwaal-stories gebeur dit nie net eensklaps nie, maar met ’n paar klein onskuldige treë.” – Pieter … Lees Meer

Preek | Sondag 12 Julie – Francois Rauch

12/07/2020 |

Geesbewegings – Van Kerk na Christus – Francois Rauch

“Ons gemeente het die wonderlike voorreg om ’n lang-afstand-kollega te hê wat letterlik aan die beweeg is op soveel plekke en oor soveel grense. Francois is ’n beweeglike siel wat beweeglik … Lees Meer

Preek Sondag, 28 Junie | André Serfontein

28/06/2020 |

Geesbewegings – Van Tempel na Lewe

Dis waarskynlik nie te moeilik om in teorie te glo dat God se beweging weier is as die kerk nie. Maar as jy jouself oopstel vir hierdie idee moet jy jouself ook oopstel vir … Lees Meer

Preek Sondag 21 Junie | Pieter Roeloffse

21/06/2020 |

Geesbewegings | Eksklusief na Inklusief – Pieter Roeloffse 

.

Hoe reageer ons op die dowwe-spieël-, raaiselagtige-beeld-tye waarin ons leef? Waartoe beweeg die Gees ons geloof, hoop en liefde in hierdie dae? Ons volg Sondag die Geesbewegings deur die eerste scatteredLees Meer

Preek | Sondag 14 Junie – André Serfontein

14/06/2020 |

Geesbewegings | Gathered na Scattered – André Serfontein

“Ek is bewus daarvan dat so baie van ons in hierdie tyd diep moet delf vir krag, vir geduld vir hoop, vir geloof, vir rustigheid…vir vrede. Hierdie week herinner iemand my dat … Lees Meer

Preek Sondag 7 Junie – Pieter Roeloffse

07/06/2020 |

Geesbewegings – Van Isolasie na Konneksie | Pieter Roeloffse

“God sal Sy Gees op alle mense uitstort. Kinders sal God se wil bekend maak, jongmense sal nuwe visie hê en ou mense ’n nuwe hoop. My Gees sal op mans … Lees Meer

Sondag, 24 Mei | Pieter Roeloffse & Stephan Cloete

24/05/2020 |

Ontwaak…Vars deur Pieter Roeloffse & Stephan Cloete

 

“Dit gebeur maklik dat ons ontwaak vir iets, maar dan die potensiaal wat dit inhou om verandering te bring, deur ons fingers te laat glip” – André Serfontein

Hou vandag hier saam … Lees Meer

Sondag, 17 Mei | André Serfontein

16/05/2020 |

Ontwaak…Hemels deur André Serfontein

 

“Dit gebeur maklik dat ons ontwaak vir iets, maar dan die potensiaal wat dit inhou om verandering te bring, deur ons fingers te laat glip” – André Serfontein

Hou vandag hier saam met ons kerk. 

Lees Meer

Sondag 26 April | André Serfontein

26/04/2020 |

Ontwaking…Dors | André Serfontein

.

“Pieter het ons verlede week gelos met die vraag: Kan dit wees dat ‘n tyd van isolasie ook ‘n tyd word van ontwaking? Ek hoop hierdie vraag het hierdie week diep by jou gaan sit, … Lees Meer