Uitnodiging aan die Silwer Seniors

 

Ons wil graag al die Silwer Seniors (70+) nooi na ‘n koek en tee by die kerkkantoor op Woensdagoggend, 5 Junie, om 10:00 – 11:00.

 

Die doel van die funksie is om:

1) in gesprek te gaan met die wyses onder ons om te hoor presies wat hulle behoefte aan konneksie en saamwees is en

2) hoe ons kan help om dit te laat gebeur.

Almal wat geroep voel om saam te gesels en dink en droom oor ‘n bediening vir ons seniors is welkom om saam te kom!

[ RSVP hier ] of Marissa 082 411 7518