GODSVRAE – Kan daar weer lewe wees? – Pieter Roeloffse
Wanneer “Kan daar weer lewe kom?” uit God se mond kom, is dit ’n uitnodiging tot eerlik raak oor die menslik-gesproke hopeloosheid, oor ons afhanklikheid; dit is ’n uitnodiging tot geloofswaagmoed, dit is ’n uitnodiging nie tot klaaglied-vrae nie, maar tot ’n oorgee vanuit God se getrouheid in die verlede aan Sy toekoms wat vandag met ons besig is…
Ander luistergoed:
OEUVRE | Werk & Geloof
Podcast-gesprekke saam met Pieter Roeloffse (Hierdie gesprekke kan ook op ons webblad geluister of afgelaai word, maar is ook op iTunes en Spotify beskikbaar www.sg.org.za)
‘n Bediening in Stellenbosch Gemeente wat fokus op werk, geloof en die Suid-Afrikaanse konteks waar ons hierdie drie bewegings integreer met mekaar.
Geloof & Ekonomie | “Ek gesels in hierdie podcast met Nina Louw oor die landskap van teologie en ekononomie. Ons wil geloof, God en ekonomie en teologie in gesprek bring met mekaar. Ek het hulp daarmee nodig gehad so ek het Nina se hulp ingeroep.” – Pieter Roeloffse
WEEKLIKSE PODCAST-GESPREKKE saam met André & Pieter
Die afgelope week se gesprek oor “Wat is in jou hand” en jy kan hier daarna luister