Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 13/05/2021

Scroll to top

Top

Preke

Preek – Sondag 7 Maart – André Serfontein

10/03/2021 |

Stellenbosch Gemeente ⛪ Aanlyndiens . LIGWEG…Liggaam – André Serfontein –

Ons hou weer fisies saam diens ook by Laerskool Stellenbosch. 

  • Daar is twee oggenddienste om 8:30 en 10:00  
  • Aanddiens om 19:00
  • Kleuter- & kinderkerk sal tydens die 10:00 diens
  • Lees Meer

Preek – Sondag, 28 Februarie – Pieter Roeloffse

28/02/2021 |

Stellenbosch Gemeente ⛪ Aanlyndiens . LIGWEG…SoekLig – Pieter Roeloffse –

Ons sien uit daarna om weer fisiese dienste, ongelukkig nog voorwaardelik, saam met jou te kan hou!

Hier is wat jy moet weet:

• Ons eredienste begin VOLGENDE Sondag, 7 … Lees Meer

Preek Sondag 21 Februarie – Andre Serfontein

21/02/2021 |

Vandag se tema: LIGWEG – VERLIG André Serfontein

. Die YouTube-kanaal is ook ‘n preekbiblioteek van vorige dienste. . Ontvang jy ons weeklikse epos met handige inligting, ‘n storie of twee en nuutste verwikkelinge in die gemeente? Stuur ‘n epos … Lees Meer

Preek Sondag 14 Februarie – Pieter Roeloffse

14/02/2021 |

Vandag se tema: LIGWEG – BeLig Pieter Roeloffse

. Die YouTube-kanaal is ook ‘n preekbiblioteek van vorige dienste. . Ontvang jy ons weeklikse epos met handige inligting, ‘n storie of twee en nuutste verwikkelinge in die gemeente? Stuur ‘n epos … Lees Meer

Preek Sondag 7 Februarie – André Serfontein

07/02/2021 |

Vandag se tema: LIGWEG – Leef Lig André Serfontein

. Die YouTube-kanaal is ook ‘n preekbiblioteek van vorige dienste. . Ontvang jy ons weeklikse epos met handige inligting, ‘n storie of twee en nuutste verwikkelinge in die gemeente? Stuur ‘n … Lees Meer

Preek Sondag 31 Januarie – Pieter Roeloffse

06/02/2021 |

Vandag se tema: Waar begin mens…daar Pieter Roeloffse . Die YouTube-kanaal is ook ‘n preekbiblioteek van vorige dienste. . Ontvang jy ons weeklikse epos met handige inligting, ‘n storie of twee en nuutste verwikkelinge in die gemeente? Stuur ‘n epos … Lees Meer

Preek Sondag 24 Januarie – André Serfontein

24/01/2021 |

Vandag se tema: Waar begin mens…hier André Serfontein  . Pieter het verlede week die vraag gevra: Waar begin ‘n mens. André waag dié week ‘n antwoord op hierdie vraag, ‘n vraag wat waarskynlik ook joune is aan die begin van … Lees Meer

Preek Sondag 17 Januarie 2020 – Pieter Roeloffse

17/01/2021 |

Vandag se tema: Waar begin ‘n mens? Hier

– Pieter Roeloffse 

Ons begin die jaar met aanlyndienste en hoop jy is nog veilig en gesond daar waar jy die diens saam met ons kyk. Dienste sal tot verdere kennisgewing slegs … Lees Meer

Kersfeesdiens 2020 – Goeie nuus

24/12/2020 |

Goeie Nuus vir Almal – André Serfontein

.

The table of bread and wine is now to be made ready. It is the table of company of Jesus, and all who love him. It is the table of sharing with … Lees Meer

Kersete – ‘n Uitnodiging

24/12/2020 |

Kyk die Kersdiens hier: volg die skakel  The table of bread and wine is now to be made ready. It is the table of company of Jesus, and all who love him. It is the table of sharing with the … Lees Meer