Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 02/08/2021

Scroll to top

Top

Artikels

Geloofsgewoontes vir gesinne

05/05/2021 |

Mylpale is deel van elke jaar, bakens wat die begin van ’n nuwe lewensfase aandui. Soos elke ander jaar gaan daar weer vanjaar ’n klompie verskrikte en opgewonde gesiggies in die graad 1-klas opdaag. Sommige kan nie wag nie en ander verken … Lees Meer

Databasis – Jou inligting

19/03/2021 |

Ons is besig om ons databasis van lidmate, en almal wat tuis voel by ons, op te dateer. Hiervoor het ons jou hulp nodig! Dit neem ‘n minuut of twee om te voltooi:

[ Voltooi asb die vorm hier ]

Lees Meer

Parstyd Herfstyd Lydenstyd

18/02/2021 |

Parstyd in die Boland nooi die herfstyd nader. Herfs is vir my ’n gunsteling tyd. ’n Parskuip-tyd. Kaggel-kleure en geure van klam grond en blare verklap iets van die broeisel van lewe onder die deklaag, daar waar my oog nie … Lees Meer

Aswoensdag | ‘n Eerste tree op die kruisweg

17/02/2021 |

Aswoensdag is die begin van Lydenstyd, die 40 weeksdae en sewe Sondae voor Paassondag. Tradisioneel word hierdie 40 dae gesien as ‘n tyd van opoffering en hertoewyding sodat jy hierdeur iets van Christus se lyding aan jou eie liggaam kan … Lees Meer

Kids & Covid | Hoe praat jy oor emosies?

19/11/2020 |

deur Monique Barnes

 

Die jaar het ons geleer dat daar op enige stadium onverwagte gebeurtenisse kan plaasvind in ons lewe. Jou kind gaan soms deur moeilike tye gaan, dit is onvermydelik. Dit is daarom belangrik om te weet hoe … Lees Meer

OEUVRE: SKEPPINGSWERK 1

25/10/2020 |

Herontdek werk as skepping

 

Voor ons God as Moederlike Vader, Versorger en Verlosser leer ken — ontmoet ons Hom as Verbeeldingryke Skepper (Gen 1 & 2). ’n Aktivistiese Rebel teen chaos, leegte en donker. ’n Vormer en Rangskikker met … Lees Meer

HOE LYK JOU OEUVRE? – deur Pieter Roeloffse

17/10/2020 |

dalk word ’n “lifework” eers in die toekoms waardevol  Daar word na ’n komponis, skrywer of skilder se lifework verwys as ’n Oeuvre. Die woord oeuvre word geleen uit ’n ou Franse woord vir werk ovre, wat weer terug gaan na die Latyn opera vir “activity, effort, attention, work”; … Lees Meer

Reimagining the Ignatian Examen

10/10/2020 |

FRESH WAYS TO PRAY FROM YOUR DAY

Welcome to a new take on a 500-year-old prayer.

Reimagining the Examen is a fresh and customized prayer experience inspired by St. Ignatius’s Examen, a practice that helps you review your day with … Lees Meer

The Daily Examen

09/10/2020 |

The Daily Examen is a technique of prayerful reflection on the events of the day in order to detect God’s presence and discern his direction for us.  The Examen is an ancient practice in the Church that can help us see God’s … Lees Meer

Geestelike Postuur | Deel 4 – ‘n Postuur van stilte

08/10/2020 |

’n Postuur van stiltevan voorbereid na meditatief Besig wees het ’n status simbool geword en, besig wees is inderdaad baie goeie raad vir ’n wêreld waarin jy in beheer is, en moet wees. Daar is beslis sekere tye, soos ’n delikate … Lees Meer