Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 26/09/2022

Scroll to top

Top

Wynveiling Fondsinsameling | 30 Julie

Wynveiling Fondsinsameling | 30 Julie
Ons is opgewonde oor SG se WYNVEILING wat vanjaar weer op 30 Julie plaasvind (ons hou dit elke ander jaar). Die wynveiling en Basaar is die twee groot inisiatiewe waarmee ons fondse insamel ter ondersteuning van die droom van SG: om ’n community te wees wat ’n betekenisvolle impak het op die wêreld.

Wat die wynveiling betref maak ons staat op die goeie gesindheid van wynmakers en wynversamelaars om iets te skenk vir hierdie droom. Die tweede uitdaging is natuurlik om ’n kelder vol wynliefhebbers bymekaar te kry wat opdaag vir goeie geselskap, heerlike kos en wyn en die intensie om goeie wyne te te koop.

Die detail van die veiling is as volg:

  • Saterdag 30 Julie om 18:30 vir 19:00
  • Overgaauw Wynplaas
  • R250 per kop sluit ‘n glas wyn en ‘n heerlike maaltyd in
  • Semi-formeel

Jy kan op meer as een wyse by die wynveiling betrokke raak (selfs al kan jy nie die aand bywoon nie). Vul asseblief die kort vraelys hieronder in om jou bywoning of betrokkenheid aan te dui:

Voltooi die vorm hier