Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 26/03/2023

Scroll to top

Top

WERKSWINKELS // Enneagram 2 Geleenthede

WERKSWINKELS  // Enneagram 2 Geleenthede

Most of the shadows of this life are caused by standing in one’s own sunshine. 

Ralph Waldo Emerson

Die Enneagram is ‘n antieke model wat gebruik word binne verskeie kontekse reg oor die wêreld. Die Enneagram verwys na die 9 verskillende Enneagram Style. Elkeen van hierdie style verteenwoordig ‘n wêreldsiening en argetipe wat dan resoneer met die manier waarop ons dink, voel en optree in verhouding met onsself, ander en met die wêreld.

Die Enneagram is baie meer as net ‘n persoonlikheidsprofiel, dit bied insig in ons kern persoonlikheidseineskappe, en delf diep in ons kern motiverings, verdedigingsmeganismes en vrese, wat baie keer in die onder bewuste lae van ons persoonlikheid dwaal.

Hierdie werkswinkel is ontwikkel rondom die o.a die volgende vrae:

  • Wat is my potensiaal en wat hou my terug?
  • Hoekom is dit asof ek my goed bedoelde intensies self saboteer?
  • Hoe kan ek die veranderinge waarvan ek droom self onwikkel en uitvoer?

Wat, waar en wanneer 

ENNEAGRAM WERKSWINKELS – 2 GELEENTHEDE
DATUMS & KOSTES
Aangebied deur Sandra Fourie, opgeleide en kundige Enneagram fasiliteerder

In-persoon wekswinkel (R1050 p/p) Sluit in Enneagram aanlyntoets (iEQSTD), verversings en notas

  • Sondae – 21, 28 Aug & 4 Sept @ 16:30 – 19:00
  • Kerkkantoor

Zoom werkswinkel (R950 p/p) Sluit in Enneagram aanlyntoets (iEQSTD)

  • Dinsdae – 23, 30 Aug & 6 Sept @ 19:00 – 21:00
  • Aanlyn

Registrasie groei@sg.org.za of  071 387 2936