Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 20/10/2020

Scroll to top

Top

Werkswinkel in Werksvaardighede

Werkswinkel in Werksvaardighede

WERKSVAARDIGHEDE: ‘n Werkswinkel vir amper en nuut gegradueerdes

As jy wil weet:

  • Wat die ekstra vaardighede is waarvoor werkgewers uitkyk?
  • Hoe jy die werksmark kan verken?
  • Hoe jy jouself kan bekendstel aan die werksmark?

Dan is hierdie werkswinkel vir jou!

Dinsdagaande 29 September tot 20 Oktober | Zoomgesprek 17:00 – 18:30

Alhoewel daar groei in die werksmark is vir gegradueerdes, lyk dit steeds volgens statistiek of gegradueerdes al hoe moeiliker werk kry. Stellenbosch Gemeente bied ‘n werkswinkel reeks aan vir amper gegradueerdes, of nuut gegradueerdes wat op die punt staan om die werksmark te betree.

Kontak vir Liesl by Liesl@sg.org.za of 083 356 3477 vir meer inligting.

Liesl vertel hier meer: