Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 26/09/2022

Scroll to top

Top

Vrouekuier | Proe & Ruik Vreugde

Vrouekuier | Proe & Ruik Vreugde

Het jy ons eerste vroue-kuier hierdie jaar gemis? Kom kuier dan saam by ons tweede geleentheid op Saterdagoggend 11 Junie van 10:00 – 13:00.

Hierdie kwartaal se tema is Proe en Ruik Vreugde en ons kuier by een van ons gemeentelede, Johanne Loubser se restaurantjie in die dorp, Curry Thyme. Ons sien uit daarna om saam met julle ons eie speserye te meng en daarna ‘n ligte middagete te eet.

Kontak vir Sandra of Liesl vir meer inligting of om jou plek te bespreek (beperkte plekke beskikbaar) – sandra@sg.org.za | liesl@sg.org.za .