Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 26/03/2023

Scroll to top

Top

Vrouekuier 12 Maart | Jou jaar van vreugde

Vrouekuier 12 Maart | Jou jaar van vreugde

SG Vroue sal op dieselfde manier gebeur as verlede jaar met 4 kwartaallikse events en nog ‘n event rondom vrouedag.

Ons konsentreer hierdie jaar op vreugde en hoe ons vreugde kan ervaar en aangee aan ander deur ons sintuie. Daar is 4 geleenthede soos genoem in die advertensie. Ons is nog in proses om die ‘venue’ vas te maak vir die eerste geleentheid in Maart maar dit sal in Stellenbosch wees en die volgende behels:

  • Iemand wat met ons gaan gesels oor gevoel as sintuig
  • ‘n Bederf vir elke vrou tydens die geleentheid
  • Saamkuier en ligte eetgoed
  • ‘n Klein geskenkie wanneer julle huis toe gaan

Die koste is R150 per persoon.

Die tyd is gewoonlik so vanaf 10:00 tot 12:30 of 13:00.

Navrae & RSVP na Sandra: sandra@sg.org.za of 071 387 2936