Vrouekuier – Saterdag, 24 Oktober
Liesl & Sandra nooi julle na Vrouekuier, Saterdag 24 Oktober, saam met hulle en inspirasie uit Hooglied en die tema vir die oggend is: Jy is mooi.
Julle gaan buite kuier. Daar is beperkte plekke beskikbaar, so laat weet so gou moontlik.
RSVP na Sandra – groei@sg.org.za