Vroue-oggend | Gekoester & Geliefd
Vroue, vonkelwyn en gesprekke oor jou as ‘beloved’. Kom kuier saam, ons groot uitsien elke jaar.
Ons eet en kuier saam by Middelvlei Wynplaas 17 November | 10:00 | R150 pp | Geen kaartjies by die deur beskikbaar nie, volg asb die skakel en bespreek jou plek.
Kaartjieverkope sluit Woensdag, 14 November.