Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 27/10/2021

Scroll to top

Top

Vroue-kuier

Vroue-kuier

Ons hou ‘n laaste vroue saamkuier vir die jaar op Saterdag 30 Oktober 2021.
As jy lus is vir ‘n piekniek saam met ander vroue in ‘n mooi tuin, bespreek dan jou plek so gou as moontlik.

Kontak vir Sandra by Sandra@sg.org.za of Liesl@sg.org.za vir meer inligting.