Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 30/07/2016

Scroll to top

Top

Vir jou huwelik: Aand van Presence & Abundance

Vir jou huwelik: Aand van Presence & Abundance

Die doel van die aand is om getroude paartjies weer die taal van abundance en die taal van presence te leer. Oorvloed en teenwoordigheid.

Dis alles dinge wat automaties daar is in die romantiese fase van ’n verhouding maar soos ’n verhouding aangaan raak dit verlore en die resultaat daarvan is diskonneksie. Die aand gaan die praartjies praktiese vaardighede leer wat hulle gaan help om weer die taal van oorvloed en teenwoordigheid te gebruik en sodoende die konneksie tussen hulle te versterk in ’n volwasse bewuste huwelik. (Adult conscious Relationship)

Every relationship travels a predictable path from the bliss of romantic love to the nightmare of disillusionment and conflict. Yet every relationship, with the addition of conscious intentionality, has the potential to be a transformative journey toward spiritual growth and wholeness” – Harville Hendrix

  • Wanneer: 2 Junie se kursus is reeds vol, hou die webblad dop vir toekomstige datums!
  • Koste: R50 per paartjie vir koffie ens
  • Aangebied deur: Imago fasiliteerders, Petro & Zieg Weber saam met Dewaldt & Suzelle de Kock
  • Daar is plek vir 9 paartjies
Laat weet asb vir Sandra as julle die aand wil bywoon!