Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 03/04/2020

Scroll to top

Top

DigiKids Kinderkerk 10:00

DigiKids Kinderkerk 10:00

 

  • DigiKids vanoggend om 10:00 net voor die preek – Deon behou die konneksie met die kinders op Sondae met Livestream Kinderkerk
  • Het jy geweet die YouVersion App bied ook interaktiewe opsies vir jou kids?
  • Gesels met Deon – deon@sg.org.za vir meer bronne of idees!

SONDAG 29 Maart // DigiKids 

Ons sal weekliks inkleurprente en aktiwiteite plaas wat jy kan aflaai en uitdruk vir jou kinders.

Bybel_Blokraai

Help Israel terug huis toe 

 

SONDAG 22 Maart // Kinderkerk

Ons sal weekliks inkleurprente en aktiwiteite plaas wat jy kan aflaai en uitdruk vir jou kinders.

jesuspraying01

resist-temptation-activity

Jesus-in-the-desert-for-40-days-Coloring-page