Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 15/10/2019

Scroll to top

Top

Tweens | Alpha Kursus

Ons wil graag al die Tweens (Gr. 5-7’s) nooi om in te skryf vir die Alpha-kursus wat vanaf die 18de Augustus (Sondagaande) aangebied word.

Dit is ’n 9 weke reis met ’n wegbreeknaweek en word elke Sondagaand vanaf 17:00 – 19:00 aangebeid by Susan Struass se huis.

Die wat inskryf sal per Whatsapp al die logistieke details ontvang. Kyk gerus saam na hierdie video om te sien waaroor die inhoud gaan.

Kontak Deon