Tienerkleingroep vir Gr 8-10’s
‘n Reis saam met Anina Potgieter
Wie: Hoërskoolleerders Gr 8-10
- Dis ideaal vir tieners wat die Here ken en wil groei in hulle verhouding met Hom
- Nooi gerus maats van die skool of mense wat nie spesifiek aan ‘n kerk behoort nie.
- Enige kerk denominasie is welkom
Wat: 8-week Jeugkursus
Waar: Akkerstraat 10, Anesta, Paradyskloof, Stellenbosch
Tema: Groei 101
Datums: Woensdagaande. Begin Woensdag 24 Maart 2021.
Tyd: 18:00-19:50
Kos: Daar sal drinkgoed en ligte verversings wees.
Bring saam: Bybel en pen
Ander inligting: Die Bybelstudie het sewe Woensdag- temas en ‘n Saterdag se berge toe gaan.
Aantal tieners: 10-14.
Ondersteuning:
Gebedspan: soos die Here hulle stuur. Tienie en Marita van Staden en hulle Bybelstudiegroep. Ouers van elke tiener.
Navrae en registrasie: anina@aninapotgieter.co.za