Tiener-kuier
[ Deon vertel self in die video hier bo…of kliek op dié skakel ]
Tieners: Swem en braai Ons maak boereworsrolle, swem en kuier lekker saam. Ons leer mekaar beter ken, gesels oor die nuwe tienerbediening & Action Church konsep en kyk mekaar net ’n slag in die oë.
|