Weeklikse podcast
Podcast van die week | The Carey Nieuwhof Leadership Podcast – Gesprek met Bob Goff
02/08/2020 | SG Web– André Serfontein
Podcast van die Week: The Carey Nieuwhof Leadership Podcast – Gesprek met Bob Goff
Dis moeilik om te verduidelik wie Bob Goff is – jy sal ná die podcast verstaan. Luister eenvoudig net hierna – dit sal jou inspireer om … Lees Meer
Podcast van die week | Christa Tippett en Jonathan Rowson
26/07/2020 | SG WebPodcast van die week: On Being – Gesprek tussen Krista Tippet en Jonathan Rowson . Jonathan Rowson is ’n toegepaste filosoof met ’n ruim perspektief op spiritualiteit. Hy sien die konneksie tussen ons innerlike en uiterlike wêrelde, en daag ons uit … Lees Meer
Podcast van die week | Robin DiAngelo and Resmaa Menakem
12/07/2020 | SG Web– André SerfonteinON BEING: Gesprek tussen Krista Tippet, Robin DiAngelo and Resmaa Menakem
Waar begin ons, spesifiek as jy wit is, die gesprek oor die implikasies van die wêreldwye ‘Black Lives Matter’-beweging vir ons eie konteks? Hoe begin ons die … Lees Meer
Podcast van die week | David Steindl-Rast
06/07/2020 | SG Web– André Serfontein
Podcast vir die week: Krista Tippet in gesprek met David Steindl-Rast
Die Covid-pandemie het baie dinge na die oppervlak gebring. Ons ontwaak moontlik vir ons eie angs en onsekerheid; ons ongemak met die ontwrigting van ons leefwêreld … Lees Meer
Podcast van die week | Jacqueline Novogratz
28/06/2020 | SG WebON BEING – Gesprek tussen Krista Tippet en Jacqueline Novogratz
– André Serfontein
Ek dink dis veilig om te sê dat die Covid-19 pandemie nuwe vrae na die oppervlak gebring het oor elke denkbare tema. Dis waarskynlik ook eerlik om … Lees Meer
Podcast van die week | Brene Brown
21/06/2020 | SG Web– André SerfonteinON BEING – Gesprek tussen Krista Tippet en Brené Brown
Brené Brown is ‘n navorser en skrywer, en is – sedert haar navorsing oor vulnerability ‘n paar jaar gelede – ‘n wesenlike gespreksgenoot in die veld van verhoudings … Lees Meer
Podcast van die week 4 | John O’Donohue
13/06/2020 | SG WebON BEING – Gesprek tussen Krista Tippet en John O’Donohue
John O’Donohue was ‘n digter, ‘n teoloog en ‘n filosoof. Soos met ander Ierse teoloë is O’Donohue ook sterk beïnvloed deur die Keltiese Christen tradisie, en tydens hierdie gesprek help … Lees Meer