Ware self
Preek | Sondag, 18 Mei
22/05/2014 | SG Web10:00 | 19:00 André Serfontein
Genesis 12 1 Die Here het vir Abram gesê: “Trek uit jou land uit, weg van jou mense en jou familie af na die land toe wat Ek vir jou sal aanwys. 2 Ek … Lees Meer
Getting famous is not how you will change the world
20/05/2014 | SG Webby Donald Miller
Since I was a kid I knew what I wanted to do: I wanted to change the world. I didn’t know how, and honestly I didn’t know why, but I wanted to have an impact. Or … Lees Meer
TED: We are all hiding something
26/02/2014 | SG WebEen van die moeilikste dinge wat ons kan doen is om iets persoonliks te deel met ’n groep waarvan ons nie hulle reaksie kan voorspel nie.
Mag ons help om dit vir mekaar veilig te maak om ons diepste … Lees Meer
Hoop met verwagting
18/07/2013 | SG WebEk lees gister in die Lééf tydskrif hoe mooi Lizette Murray – waarmee ons net nou die dag so lekker gekuier het by Eve – skryf oor die verhaal in Johannes 6 van die 5 broodjies en 2 vissies en … Lees Meer
Ware self…een mens – André Serfontein
18/07/2013 | SG Web“I am not a mechanism, an assembly of various sections. And it is not because the mechanism is working wrongly that I am ill. I am ill because of wounds to the soul…”
DH Lawrence – Healing
Grey matter & the soul – Dallas Willard
18/07/2013 | SG WebIt is said that the soul is the seat of emotions, intellect, and will, but the brain is involved in each of these functions. What is the difference or relationship between the brain and the soul?
First it will be … Lees Meer
Om vry te wees – Kobie Erasmus
10/07/2013 | SG WebEk lig my kop uit die doopwater en voel oorweldigende vreugde oor die spesiale belofte wat tussen my en die Here plaasgevind het. Dit voel fantasties! Ek klim uit en voel effe ongemaklik met die nat klere wat aan my … Lees Meer
Van sukses na impak – Stephan Joubert
10/07/2013 | SG WebIn ons dag draai vele se lewe om die groot S-woord… SUKSES! Sukses is gewoonlik sinoniem met geld, mag en besittings. Diegene met die meeste van hierdie dinge agter hulle name wen. Tot my teleurstelling het ek agtergekom my geloof … Lees Meer
‘n Perspektief op ware self
08/07/2013 | SG WebHierdie onderhoud wat die Barna Group met Joe Cavanaugh gevoer het oor sy nuwe boek, A Language of Blessing, gee ’n waardevolle perspektief oor die reeks wat ons sopas afgehandel het oor Ware Self.
Barna Group: American Christians love the … Lees Meer
Ware self…beinvloed – Dewaldt de Kock
07/07/2013 | SG Web“Because you are not being invited (by Jesus) to change the whole world, but to change the way you act within it.” – Brian Draper