Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 26/07/2016

Scroll to top

Top

Vroue

eve

17/02/2014 |

eve is ‘n belangegroep vir vroue. Elke jaar reis ‘n groepie vroue rondom ‘n spesifieke tema, en organiseer hulle relevante kuiers wat by die tema inskakel. Lees Meer

‘n Storie oor Roeping: Nicola Pretorius, The Pretty Blog

12/11/2013 |

by Francois Malherbe (Blogger, Dreamer & Vocational Explorer & http://www.unravelling.co.za)

 

It was June 2010. Our yacht pulled into St. Tropez just as the sun was setting, around 21:30 if I remember correctly. A balmy and radiant day for the French … Lees Meer

KANSA: Vroue & kanker

23/10/2013 |

Gedurende Oktober fokus die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) op vroue se gesondheid en beklemtoon weereens die noodsaaklikheid van siftingstoetse en die vroeë opsporing van kanker. 

Ons as vroue behoort goed na onsself om te sien. KANSA se strewe is om … Lees Meer

God sien! – Stephan Joubert

05/09/2013 |

’n Paar jaar gelede het ek na ’n videoclip van Nicole Johnson gekyk wat my nogal diep geraak het. Sy vertel hierin van haar eie “onsigbaarheid.” Algaande het sy agtergekom haar kinders en haar man kyk soms dwarsdeur haar. Toe … Lees Meer

Mama Hope – women of the world

31/07/2013 |

Too many ads for charities use what I call “poverty porn” to get at viewers’ wallets for hefty donations. Depressing music, sad-eyed children, starving animals … the list goes on. But who wants to be pitied!? Here’s to respecting people, … Lees Meer

Hoop met verwagting

18/07/2013 |

Ek lees gister in die Lééf tydskrif hoe mooi Lizette Murray – waarmee ons net nou die dag so lekker gekuier het by Eve – skryf oor die verhaal in Johannes 6 van die 5 broodjies en 2 vissies en … Lees Meer

Van sukses na impak – Stephan Joubert

10/07/2013 |

In ons dag draai vele se lewe om die groot S-woord… SUKSES! Sukses is gewoonlik sinoniem met geld, mag en besittings. Diegene met die meeste van hierdie dinge agter hulle name wen. Tot my teleurstelling het ek agtergekom my geloof … Lees Meer

Die “appointment” in “disappointment”

20/06/2013 |

deur Johan Smith

Die lewe is vol teleurstellings — gereeld en soms voel dit selfs aanmekaar. Mense stel jou teleur, jou man stel jou teleur, jou kinders stel jou teleur, jou omstandighede stel jou teleur, jou vriendinne stel jou teleur… … Lees Meer

Om diep asem te haal

06/06/2013 |

Vandag toe ek weer onthou om diep asem te haal….

Bestaan daar iets soos toeval? Miskien wel ja, maar ek vind meeste van die tyd as ek stil gaan sit (en dit kom nie baie maklik nie) en diep asemhaal … Lees Meer