Visie
Vir Alles & Almal | Films
26/09/2022 | SG WebFilm-regisseurs het die vermoë om ons nuut te laat kyk na die bekende. Ons wil jou nooi om deur die lens van films jouself oop te stel vir ’n nuwe perspektief. Die films hier onder verlig telkens ’n sekere aspek van … Lees Meer
Nee, ons doen aansoek by jóú!
18/03/2014 | SG Webdeur Dewaldt de Kock
In die ou dae, seker vandag nog, doen jy aansoek by gemeentes om deel te word van ‘n bediening.
Dink ‘n bietjie na oor die teenoorgestelde: Gestel die gemeente moet by jóú aansoek doen om … Lees Meer
‘n Lewe wat iets beteken
23/03/2013 | SG WebIs jy klaar met kerk, gaar geoordeel, en sat van skynheiligheid? Dalk glo jy in God, vertrek jy op ‘n geloofsreis, en is jy deksels dankbaar.Lees Meer