Verhoudings
Ons trou, wat nou?
04/02/2022 | SG Web‘n Werkswinkel vir verloofde, verliefde en pasgetroude paartjies. Aangebied deur Dewaldt de Kock en André Kilian.Lees Meer
Preek | Sondag, 22 April 2018
24/04/2018 | SG WebDie siel van verhoudings | Deon Botha
Spring in die stroom! Livestream die preke
Kyk ook op Livestream na die preek, preke word elke week tydens albei dienste gestroom. Die preke is ook as argief op Livestream beskikbaar! Volg … Lees Meer
Preek | Sondag, 14 Februarie
25/02/2016 | SG WebVier Liefde | Dewaldt de Kock
Lees gerus ook hierdie artikel
Hoe jou huwelik jou kan ondersteun in 2016
02/02/2016 | SG WebMaak jou huwelik prioriteit nommer een n jou lewe. Dit is n radikale gedagte. Mense sal vra, wat van die kinders, wat van die werk, of my gesondheid, of enige ander noodsaaklikhede in ons wêreld wat ons dink ons dringende … Lees Meer
Preek | Sondag, 6 September
10/09/2015 | SG Web45 cm | ‘n Brug in my huis – André Serfontein
Boekuitreksel: The great big book of families
Hoe om jou Huwelik te verander
18/06/2015 | SG Webdeur Dewaldt de Kock, geskryf is samewerking met Kobus van der Merwe
Hoeveel keer wil jy graag hê jou maat jou punt insien? Wens jy partykeer dat julle net minder kan baklei? Wonder jy oor hoe julle konflik vinninger kan … Lees Meer
5 traits of good listeners
29/04/2015 | SG Webby Dave Willis
I used to think I was a good listener.
Being a “good listener” is one of those things most people think about themselves. We all believe we’re good drivers, good listeners, and have a good sense of humor, … Lees Meer
Wat is fout?
03/03/2015 | SG WebDie verhoudingslandmyn
deur Francois Esterhuizen
As jy al dié vraag gevra het dan ken jy ook seker díé antwoord:
Hoekom lok so ‘n eenvoudige en onskukdige vraag soms so ‘n groot reaksie uit? Ek het al soveel keer … Lees Meer
Om weer te trou: Die noodsaaklikheid van poligamie
10/02/2015 | SG Webdeur Francois Esterhuizen
Mense wat gelukkig getroud is trou nie net een keer nie. Hulle trou weer en weer. Hulle trou nie net met die partner wat maklik is om mee saam te leef nie, maar ook met die … Lees Meer