Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 13/11/2018

Scroll to top

Top

Uitreik

Aan die Gemeente: ‘n Dankie uit Mosambiek

31/10/2013 |

Beste vriende

Telkemale wanneer ek so ‘n brief moet skryf, kan ek nie anders as om aan Paulus te dink toe hy aan geliefde gemeentes geskryf het nie. Ek sit immers nie in die tronk nie – daar is dus … Lees Meer

Ignorance is bliss: ‘n Mosambiek storie

05/09/2013 |

Corine van Vreden is ‘n onderwyseres by Hoërskool Oosterlig, Boksburg.

Volgens die Engelse woordeboek beteken hierdie frase: “not knowing is better than knowing and worrying” en is daarom die beste manier om my ervaring in ons buurland, as deel van … Lees Meer

Warm sjokolade & handgranate: ‘n Mosambiek storie – Jeanette Barry

31/07/2013 |

Jeanette Barry (27) Stellenbosch, dosent by The Private Hotel Skool

“Inreik…Om jouself deur n nuwe raamwerk van God, Sy mense en Sy skepping te her besoek, soms te ontwortel en soms te bevestig.” – Operation Love 

Lees Meer

‘n Mosambiek storie – Zani Stoffberg

25/07/2013 |

Junie is SG se Mosambiekmaand. Daar gaan jaarliks ‘n span by Alta en Francois Rauch in Mucombeze, Mosambiek kuier (die naaste dorp is Chimoio). Hulle word hulle vir ‘n week of wat deel van die Mozam ritme, ervaar, beleef, leer … Lees Meer