Stories
Preek, Sondag 30 Mei | Pieter Roeloffse
30/05/2021 | SG WebDie nuwe preekreeks, SIN-VOL, fokus op die gesprekke wat Jesus met gewone en buitengewone mense gehad het. Hierdie gesprekke was dikwels tranformerend: dit het mense se perspektief verander, het hulle insig gegee in wie God, wie hulle sélf is, en … Lees Meer
‘n Gemeente-storie | Peter Berndt
21/05/2021 | SG WebDit is interessant hoe ons werk, ons vaardighede en ons passies soms op onverwagse maniere en plekke saam gebruik word.
Terwyl ek luister hoe Peter Berndt my vertel van die CT skanderings wat hy onlangs vir die Two Oceans akwarium … Lees Meer
[ Storie ] Oor ‘n antwoord
19/03/2021 | SG WebVandat ek op die plaas aangekom het waar ons nou bly, is ek nie heeltemal seker wie ek is nie. Ek’s veronderstel om te weet, want in my werk help ek ander vroue om hulle identiteit te ondersoek. Maar ek … Lees Meer
[ storie ] Oor hier se kleur
10/03/2021 | SG Web
deur Liesl Cronje
My hier is blou. Deurweef met sagte blou en donkerblou en grysblou en ‘n bietjie wit. My hier se soom is geborduur in patrone van diep blou granate, met klein klokkies wat klingel as ek loop. … Lees Meer
2021…Waar begin ‘n mens
24/01/2021 | SG Webdeur Pieter Roeloffse As kind het ek my ouers in ’n winkelsentrum in Johannesburg verloor. Hoe meer ek probeer om hulle te vind hoe meer verlore het ek gevoel en geraak. Elke angstige tree, nuwe vloer, nuwe roltrap en hysbak … Lees Meer
Oor jou lied
17/12/2020 | SG WebSy word elke oggend wakker met ‘n lied in haar hart en dan sing sy dit. Behalwe vir die twee dae nadat sy uit die hospitaal ontslaan is. Toe het sy nie gesing nie. Ek wonder of die dokters haar … Lees Meer
GRENDEL-STORIES
19/07/2020 | SG Web…& ANDER GEWAARWORDINGE
Ons wonder oor…’n samestelling van Grendel-gedagtes, visueel of geskrewe in ‘n digitale bundel soortgelyk aan die SG Stories (kliek hier as jy dit nog nie gelees het nie! )
Stuur jou storie, gedig, tekening of skildery na Marissa … Lees Meer
Oor ‘n tyd soos hierdie – ‘n Gemeentestorie
15/05/2020 | SG Webdeur Liesl Cronje
Ek kyk na haar glimlag op die profielfoto. Ek mis dit om haar te sien en haar aanraking te voel. Sy gee mildelik van haar liefde.
Sy sê hulle sorg nou vir agt gesinne. Ek … Lees Meer
Stories | Herfs
17/04/2020 | SG Webdeur André Serfontein
.
Musiek is vir my ’n poort na groter selfbewustheid. Musiek is gesalf met die vermoë om die emosies, gedagtes, woorde en ervarings wat – soos bokse in ’n kelder – op verskillende dieptes binne ons psige … Lees Meer
Stories | Dis Paasfees
17/04/2020 | SG Webdeur Natie Engelbrecht
.
Dit is Paasfees Maar binne my is ‘n skaafplek. ‘n Wond. Wat groei. Op my siel. Ek onthou die groep mans. Wat altyd sonder hoop gestaan het. Kringe krom skouers. Elk met ‘n plastiek winkelsak … Lees Meer