Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 01/06/2020

Scroll to top

Top

Stellenbosch Gemeente Visrivier

SG Stories | Die Skoen in die Vis 

26/11/2019 |

geskryf deur Deon Botha

Jona was drie dae in die vis voor hy uitgespoeg is. Die ervaring het, soos sulke ervarings doen, ’n groot indruk op hom gemaak. Ek was vyf dae in die Vis, ek dink my hele lewe … Lees Meer

SG Stories | Om die lewe (te) bring

26/11/2019 |

geskryf deur Deon Botha

 

Vandag begrawe ons niemand…help ons Here. Ek kan nie vir iemand se ouers gaan sê: “Jammer, ons kon niks doen nie”.

Op 19 Augustus, bid ek hierdie angstige gebed terwyl ’n groep van ons in … Lees Meer