Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 25/05/2022

Scroll to top

Top

Stellenbosch Gemeente Aanlynkerk

Preek Sondag 14 November | Pieter Roeloffse

12/11/2021 |

Wondertekens…STORM

Johannes kies en rangskik net sewe van Jesus se sowat 30 wonderwerke. Hy noem dit wonder-tekens. Wonderwerke is tekens wat ’n nuwe realiteit aankondig. Tekens wat verdwaalde mense in die regte rigting wil wys. In Joh 20:30-31 skryf hy dat … Lees Meer

Preek Sondag 31 Oktober | Pieter Roeloffse

31/10/2021 |

Wondertekens…Persoonlik

Wat wil God in ons wyk en dorp en land en wêreld heel maak? Jesus sê  “God werk tot nou toe en die Seun ook en daarom deur die Gees ook Sy volgelinge.” 

“Faith is not a precarious experience of … Lees Meer

Preek Sondag, 24 Oktober | André Serfontein

24/10/2021 |

Wondertekens…Ongelooflik

Jesus het nog baie ander wondertekens, wat nie in hierdie boek beskrywe is nie, gedoen.  Maar hierdie wondertekens is beskrywe sodat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God, en sodat julle, deur te glo, … Lees Meer

Preek Sondag, 17 Oktober | Pieter Roeloffse

17/10/2021 |

Wondertekens – FEES 

.

Bloeisels as tekens, kondig nie net ’n nuwe seisoen aan nie. Bloeisels wys ook heen na iets wat kom, wat besig is om te kom. Die vrug is oppad, die lewe is besig om te ontvou. Ons pluk nie die … Lees Meer

Preek Sondag 10 Oktober | André Serfontein

10/10/2021 |

GEEN FISIESE DIENSTE VANDAG! 

Verbeel jou…genade

Kyk vandag hier saam na die preek, die laaste van hierdie reeks.

 

Lees Meer

Preek Sondag 3 Oktober | Pieter Roeloffse

03/10/2021 |
  • Verbeel jou…’n alternatief 

“Wanneer ons vandag sê “Verbeel jou…’n alternatief” dan wonder ek wat kom in jou gedagtes en verlange na vore. Wat wens jy kan anders wees…’n alternatief op die status quo?” – Pieter Roeloffse

Verbeelding is ‘n … Lees Meer

Preek Sondag 26 September | André Serfontein

25/09/2021 |

Verbeel jou…dit leef

 

Verbeelding is ‘n waardevolle vaardigheid wat ons as mens het. Ons wil mekaar met hierdie preekreeks, Verbeel jou, uitdaag om met ‘n nuwe verbeelding te leef, om anders te kyk.

Mag hierdie reeks jou help om … Lees Meer

Sondag 19 September | Pieter Roeloffse

18/09/2021 |

Verbeel jou…die goeie

Die man (waarskynlik ‘n Jood), ‘n Priester, ‘n Liviet en ‘n Samaritaan. Ons is geneig om na Jesus te luister en met die Samaritaan te identifiseer.

Wat is jou gesindheid wanneer dit by die ander kom? Is jy … Lees Meer

Preek Sondag 12 September | André Serfontein

12/09/2021 |

Verbeel jou…die wesenlike

.

“Hoe kan ons dít wat wesenlik is behou? Dit wat wesenlik is lê verskuil in die oud…en die nuut.” – André

.

Verbeelding is ‘n waardevolle vaardigheid wat ons as mens het. Ons wil mekaar met … Lees Meer

Preek Sondag 5 September | Pieter Roeloffse

05/09/2021 |

Veerbeel jou…jy ontdek

Stellenbosch Gemeente ⛪ Aanlyndiens . – Ons stap nie vandag saam nie – Fisiese dienste begin volgende Sondag! Steeds net 50 mense per diens, jy sal jou plek op Quicket moet bespreek – besonderhede volg in … Lees Meer