Stellenbosch Gemeente Aanlynkerk
Preek Sondag 19 Maart | Deon Botha
18/03/2023 | SG WebVandag saam met SG
’n Nuwe Preekreeks: Die aard van…Verlies
Loss seems to be the price of abundance, the counterpoise to the richness of life, and remains always, even in moments of attainment, its silent necessary companion. … Lees Meer
Preek Sondag 12 Maart | André Serfontein
11/03/2023 | SG WebVandag saam met SG
’n Nuwe Preekreeks: Die aard van…
10:00 Erediens – GEEN Kinderkerk (sien asb kinderkerkritme vir die res van die kwartaal hier onder)
18:00 Laaste Inspirare in hierdie reeks saam met Pieter oor Die Bybel: … Lees Meer
Preek Sondag, 5 Maart | Pieter Roeloffse
04/03/2023 | SG WebVandag saam met SG
- 10:00 Oggenddiens & Kinderkerk
- 18:00 Tienerkerk (Alpha-kursus) by die skool se Klubhuis
- 18:00 Inspirare saam met Pieter – Die Bybel: ‘n boek van wonder(s)?!
Grond…? – Pieter Roeloffse
“Oor die eeue sien ons … Lees Meer
Preek Sondag, 26 Februarie | André Serfontein
25/02/2023 | SG WebVandag saam met SG
- 10:00 Oggenddiens & Kinderkerk
- 18:00 Inspirare Werkswinkels, kontak Marissa om te RSVP lees hier vir meer info:
- 18:00 Tienerkerk (Alpha-kursus) by die skool se Klubhuis
Grond…roeping – André Serfontein
Soms sê Jesus … Lees Meer
Preek Sondag, 19 Februarie | Pieter Roeloffse
18/02/2023 | SG WebVandag saam met SG
- 10:00 Oggenddiens & Kinderkerk
- 18:00 Tienerkerk (Alpha-kursus) by die skool se Klubhuis
Grond…identiteit – Pieter Roeloffse
“There is a question that follows me wherever I turn: What is expected of me? What is demanded … Lees Meer
Preek Sondag, 29 Januarie | Pieter Roeloffse
29/01/2023 | SG WebDie potensiaal van BEHOORT
- Oggenddiens 10:00 & Kinderbediening
- Graad 8’s: Seënwens-oomblik
- Tienerkerk om 18:00
“The kingdom of God is not a geographic domain with set boundaries and settled decrees, but a set of relationships in which Christ … Lees Meer
Preek Sondag, 22 Januarie | André Serfontein
21/01/2023 | SG WebFisiese dienste het weer begin by Laerskool Stellenbosch om 10:00 (geen aanddienste)
Ons sien daarna uit om jou weer sien!
Kinderbediening-groepering:
- Peutergroep: 2 & 3 jariges … Lees Meer
Preek Sondag 15 Januarie | Pieter Roeloffse
14/01/2023 | SG WebFisiese dienste begin vandag by Laerskool Stellenbosch om 10:00 (geen aanddienste)
Ons sien uit daarna om jou weer sien!
*Kinderkerk begin volgende Sondag, kids is welkom in die diens. Die snoepie word … Lees Meer
Preek | Sondag 8 Januarie | André Serfontein
08/01/2023 | David LipriniVandag saam met SG – ‘n aanlyndiens
Ons fisiese dienste begin weer volgende Sondagoggend om 10:00 by Laerskool Stellenbosch. Kinderkerk begin Sondag, 22 Januarie.
“Hier’s ons weer…. Enige iets wat ’n mens op 8 Januarie kwytraak loop die gevaar om … Lees Meer
Kersdiens 2022
25/12/2022 | SG WebGeseënde Kersfees waar jy ookal vandag hierdie dag vier!
Daar is om 8:30 ‘n fisiese Kersdiens by Middelvlei Wynplaas in Stellenbosch.
Kyk hier saam na ons aanlyndiens: